Ander
Home Up Veldreserwe Algemeen Historiese Geboue Slagvelde Monumente Ander Fauna & Flora

Bo en behalwe Fauresmith se monumente, spoorlyn, historiese geboue, veldslae uit die Anglo Boereoorlog en unieke plantegroei, bied ons ook aan die besoeker die volgende:

bullet

        Onbesoedelde lug, wat ideaal is vir sterrekyk (astronomie).

bullet

        Wye oop ruimtes vir diegene wat moeg is om vasgedruk te voel in die stad.

Kom besoek ons gerus en ervaar die gasvryheid van die Suid-Vrystaat!  

Die Vrystaat toerisme-leuse "Visit the Free State, discover your soul" is direk van toepassing op ons dorpie.  U sal altyd met heimwee terugdink aan Fauresmith.  

 
Send mail to the Webmaster with questions or comments about this web site.
Copyright © 2002 - 2010 WB Matthee & Associates
Last modified: 1 August 2010

                                          Proudly South African